| Birthday: | May 27 |
| Location: | Bloemfontein, Freestate |
| Gender: | female |
| Street: | Versterstaat Arcadia 58 |
About Me
Mini Feed
-
- Nothing
read blog Latest Blog Post
my gedagtes....
My gedagtes dwaal in in my toekoms, verlede, en hede rond...
Wat as ek nie op aarde was nie... My pa sou anders wees my broer sou nie 'n suster gehad het nie... Ek sou nie mense na die Here toe kom ly nie en die wat ek kla na Hom toe gely het sou Hom heel waarskynlik nie geken het nie...
Wat as ek more dood gaan?? Wat word van amal op aarde? Weet ek verseker ek gaan Hemel toe? Wat as my pa of ma of broer more dood gaan?? Wat word van my op aarde??
Ek het soveel vrae maar so min antwoorde, gaan ek ooit die antwoorde kry? of gaan ek verstaan as ek eendag in die Hemel is...
Hoekom moet ons in lewe seer kry? Die God van liefde laat toe dat ons seer kry is hy dan waarlik die God van liefde??? Of het Hy ons so lief dat hy ons laat seer kry maar iets 10 keer beter terug gee...
My gedagtes dwaal rond maar my HART is net op een plek by my Pa in die Hemel en Hy sorg vir my hy sit sekerlik hierdie gedagtes in my kop om die antwoorde te gaan soek, nader aan hom te kom en meer van Hom te leer!!










yourluviz 5 months ago
hello